Home > Terms > Afrikaans (AF) > soutvleis pastei

soutvleis pastei

Gemaak van soutvleis, uie en dukwels dun gesnyde skyfies, blokkies of kapokaartappels. Dit kan warm of koud geëet word, wat 'n geskikte algemene piekniek kos en ook 'n "winter warmer". Die soutvleis waaruit die pastei sy naam ontleen kan oorskiet soutvleis wees, soos van 'n Sondag-ete, of geblikte soutvleis (Boeliebief). Die pastei kan met 'n kapokaartappel bolaag gemaak word, soos in Herderspastei, of met 'n tradisionele deeg kors.

0
  • Loại từ: noun
  • Từ đồng nghĩa:
  • Blossary:
  • Ngành nghề/Lĩnh vực: Baked goods
  • Category: Pastries
  • Company:
  • Sản phẩm:
  • Viết tắt-Từ viết tắt:
Thêm vào Bảng chú giải thuật ngữ của tôi

Bạn muốn nói gì?

Bạn phải đăng nhập để gửi thảo luận.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Bảng chú giải

  • 1

    Followers

Ngành nghề/Lĩnh vực: Apparel Category: Coats & jackets

Mao pak

Eenvoudige blou baadjie met knope in die middel en verskeie voorste sakke. Die Mao pak was eintlik aanvanklik deur Sun Yatsen gedra, maar het kom ...

Người đóng góp

Featured blossaries

GE Lighting Blossary

Chuyên mục: Technology   3 14 Terms

Terminology

Chuyên mục: Languages   2 7 Terms